predikers en gemeentelede

hoe die prekers ook al probeer
hulle ly uiteindelik aan siel-skeure
binne die kerkdeure
hulle bloei in stilte –
vireers kleurloos
en dan al rooier en rooier
tot die donkerste swartrooi van stollings
wat hulle dan hopelik sal kan
afkrap

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s