die psigologie van plek

Op reis is

‘n kaartboek ‘n ruim plek

elke koffiewinkel ‘n geurige plek

en elke nuwe vriendskap ‘n gulhartige plek

Dan ook is die liggaam ‘n oneindige plek

elke hand so ‘n vanselfsprekende plek

en jou hart is so ‘n bonsende plek

waar jy leer

hoe ‘n verslaafde gemoed self op reis

so ‘n digte gevangenis-plek kan wees

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s